Edith Storey

Edith Storey
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1892-03-18)18 Maart 1892
Sterfte 9 Oktober 1967 (op 75)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1908–1921
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Edith Storey (18 Maart 1892 – 9 Oktober 1967) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Christian (1914), A Florida Enchantment (1914), en An Enemy to the King (1916).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy